Vir alle Gholf liefhebbers – Durban is die Plek

Posted by
|

Die aangename sonnige klimaat en weelderige natuur het gelei tot talle gholfbane naby Durban. Die uitsigte van die golfbane is oor die see tot inheemse woude. Moenie verbaas wees nie, wanneer u ‘n paar wilde bokkies sien, terwyl u gholfspeel.
U kan ‘n week of meer in Durban spandeer en elke dag op ‘n ander gholfbaan speel.

 

GholfbaanTelefoon
Durban Buiteklub031 313 1777
Durban Buiteklub (Beachwood)031 313 1777
Royal Durban Gholf Klub031 309 1373
Maidstone Buiteklub031 945 0419
Mount Edgecombe Buiteklub031 539 5330
Amanzimtoti Buiteklub031 902 1166
Kloof Buiteklub031 764 0555
Cato Ridge Buiteklub031 782 1985

 

 

About School Union Press

School Union Press is a community based news hub that keeps parents in touch with the everyday happenings and activities at their children’s schools

Follow: Twitter | Facebook Copyright © 2015 School union Press – SUP. All rights reserved.