Die Wildernis Kaas en Wynfees 2015

Posted by
|

Wildernis is geleë op die voorheuwels van die Outeniqua berge.

Daarom is daar panoramiese standpunte soos die ‘Map van Africa’ en ‘Dolphin’s Point’ om die gesig van woude, mere, berge en walvisse te besigtig.

Praat van riviere. Hoeveel riviere kan een dorp hê!

Die Island meer en Rondevlei rus of die rivierarms van die Touws en Serpentine riviere. Die strand is tussen die Touws en Kaaimans riviere.

Die strand is so lank dat dit verdwyn op die horison.  

Daar is baie sonninge winterdae om the geniet in die Wildernis.

Alles in die natuur is net op ‘n groter skaal in die ‘Wildernis’.  Daar is nie woorde om dit mee te beskryf nie. Dit is eintlik ‘n belewenis en lewenservaring.

Die Wildernis Kaas en Wynfees

Wanneer: 11 – 13 September 2015

‘n Kaas prinses gaan gekies word en daar gaan genotvolle musiek wees.

Gaan asseblief na die Kaasfees toe as julle baie lief is vir goeie kos. Die kookkuns demonstasies sal u ook inspireer.

Vir alle fietsry liefhebbers is daar ‘n fietresies.

Die feesprogram beloof om die kinders besig te hou.

Moet natuurlik nie van die Kaas vergeet nie!

 

 

About School Union Press

School Union Press is a community based news hub that keeps parents in touch with the everyday happenings and activities at their children’s schools

Follow: Twitter | Facebook Copyright © 2015 School union Press – SUP. All rights reserved.